Tag: Ysland
2 postsCategories Parlemente Besoek
Leave a comment Ysland se Alþingi of Parlement. Die enkelkamer parlement het 63 lede wat proporsioneel in ses kiesafdelings verkies word en in die Althinghus of Parlementsgebou vergader. Het die eerste keer in 930 nC vergader. Is ook bekend as die Althingi of Althing. Junie 2012. Leave a comment
Categories Parlemente Besoek
Leave a comment Ysland Parlement. Die parlement het vanaf 930 nC by Þingvellir vergader en word as die oudste en eerste in die wêreld gesien. In 1844 is die Parlement na die hoofstad Reykjavik verskuif. Die Parlementsgebou is in 1881 van Ysland gekapte klip gebou. Junie 2012. Leave a comment