Afrikaans, soos baie ander tale wat reeds tot niet is, kan tot niet gaan. Voorstelle en Oplossings om die oorlewing van Afrikaans te verseker. MaroelaMedia April 2010.
Dr. Pieter Mulder, VF Plus 1. Inleiding. “Solank as wat mense Afrikaans praat, sal die taal nie tot niet gaan nie.” Hierdie is ’n gewilde stelling wat gereeld in die media deur oningeligte en naïewe persone gemaak word. Afrikaans het die