Is daar in Suid-Afrika plek vir en verdraagsaamheid teenoor almal – ook teenoor Afrikaners? Twee standpunte is sedert 1994 uit ANC geledere hieroor gehoor. Die Thabo Mbeki-standpunt is dat Europeërs gekom het om Afrika te kolonialiseer. Toe