Kan die Polisie nog hulle mandaat uitvoer? Pieter Mulder 3 Augustus 2021 “Die Polisie kan nie meer hul mandaat uitvoer nie,” het Genl. Khehla Sithole, Polisie Kommissaris voor die Parlementêre Portefeuljekomitee gesê. Hy het begrotingstekorte en allerlei ander redes daarvoor aangevoer.