Tag: Noorderligte
2 postsCategories Buitelandse besoeke
Leave a comment Noorderligte naby Noorweegse stad Tromsø in Arktiese Sirkel. Soos die sonwind se gelaaide deeltjies by die Aarde se pole met suurstof en ander atome bots, gee dit ’n ligskouspel af. 2018. Leave a comment
Categories Reis
Leave a comment Watter tien reisplekke wat jy al besoek het, het ’n ekstra besondere indruk op jou gemaak? vra die koerant my. Ek kies om oor tien ongewone plekke te skryf deur Pieter Mulder. Leave a comment
Watter tien reisplekke wat jy al besoek het, het ’n ekstra besondere indruk op jou gemaak? vra die koerant my. Ek kies om oor tien ongewone plekke te skryf deur Pieter Mulder.
Ek het nie indrukwekkende stede soos Parys, Londen, Washington, New York, Beijing, Sydney en Kaapstad gekies, wat ek al besoek het nie. Ek het eerder die ongewone plekke wat op my indruk gemaak het, gekies.