Die Covid-Entstofprogram, logika en die EFF. Pieter Mulder 3 Julie 2021 Logika is nie die EFF se sterkste punt nie. Kyk maar na hulle protesoptog verlede Vrydag. Die EFF noem die optog “March to save lives”. In die optog doen hulle alles