Grondhervorming en Sondebok-politiek. Stabiliteit in Suid-Afrika – Faktore wat dag zero beïnvloed. Toespraak by TLU SA Kongres Sept 2018.
1. Inleiding. Is dit nie alarmisties om van dag Zero te praat nie? Dag zero vir kos op die tafel? Waarom so negatief, sal sommige rubriekskrywers en politieke kommentators beslis skryf. Dit is nie die eerste keer dat Suid-Afrikaanse landbou in ’n