Pieter Mulder Junie 2021 Duitsland het verlede week vir die eerste keer erken hy het volksmoord op die Herero- en Nama-mense tydens die koloniale besetting van Namibië gepleeg. Hulle belowe R18 miljard as kompensasie.