Sterre-Astronomie

Die Aarde soos uit die ruimte gesien — Wat is bo en wat is onder? Die gevolg? Dom koloniale huise en onderstebo sterre.

Op 21 en 22 Junie elke jaar is dit die kortste dag en die langste nag in die Suidelike halfrond ...
Read More

Daar kort ‘n planeet! Het God ’n fout met die planete gemaak?

Die aand van 13 Maart 1781 sien William Herschel ‘n eienaardige ster. Herschel is ‘n  Britse sterrekundige. Hy is besig ...
Read More

Hoeveel sterre is daar? Die Bybel sê soveel soos die sand by die see? Kan tog nooit reg wees nie.

Hoeveel sterre kan ons sien? Met die blote oog sien ons baie minder sterre as wat daar in werklikheid is ...
Read More

Hoekom is berg Everest nie die hoogste berg op aarde nie?

Hoe kan dit wees dat berg Everest nie die hoogste berg op aarde is nie? Almal weet en aanvaar tog ...
Read More

Die ruimte reisies: Joeri Gagarin, die eerste man in die ruimte.

Die Russe het tot almal se verbasing in 1957 die eerste menslike voorwerp, Sputnik,  in die ruimte geplaas. ’n Belangrike ...
Read More

Hoe ver is die sterre van ons af?

Hoe ver is die ruimte en die ruimteliggame van ons af? Die ruimte is baie naby. As jy met jou ...
Read More
 
error: Inhoud is beskerm!!