Categories Stokperdjie - Geskiedenisbesoeke
Leave a comment Voortrekkermonument wat die Afrikaner se stryd om Vryheid en om onder Britse bewind uit te kom van 1836 tot 1852 uitbeeld. Die panele binne begin met die Groot Trek 1836 en eindig met die twee Boererepublieke ZAR en Vrystaat 1852 en 1854. Leave a comment
Categories Sterre-Astronomie
Leave a comment Die Aarde soos uit die ruimte gesien — Wat is bo en wat is onder? Die gevolg? Dom koloniale huise en onderstebo sterre. Leave a comment
Die Aarde soos uit die ruimte gesien — Wat is bo en wat is onder? Die gevolg? Dom koloniale huise en onderstebo sterre.
Op 21 en 22 Junie elke jaar is dit die kortste dag en die langste nag in die Suidelike halfrond. Die teenoorgestelde gebeur natuurlik in die Noordelike halfrond. In sommige Noordelike halfrond lande kan mense
Categories Sterre-Astronomie
Leave a comment Daar kort ‘n planeet! Het God ’n fout met die planete gemaak? Leave a comment
Daar kort ‘n planeet! Het God ’n fout met die planete gemaak?
Die aand van 13 Maart 1781 sien William Herschel ‘n eienaardige ster. Herschel is ‘n Britse sterrekundige. Hy is besig om na dubbelsterre te soek. Die snaakse ster sit by die punt van die bul