Categories Sterre-Astronomie
Leave a comment ’n Algehele sonsverduistering is wanneer die maan presies voor die son inskuif en so die hele son bedek. Vir die minute wat die maan voor die son is word dit donker en koud en kan selfs die sterre gesien word. Dit verskil van ’n gedeeltelike- of ring-sonsverduistering (Annulêre sonverduistering) waar gedeeltes van die son steeds uitsteek. Leave a comment
Categories Stokperdjie - Astronomie en Sterre
Leave a comment ’n Totale sonsverduistering kom selde in ’n land voor. 4 Desember 2002 was daar ’n algehele sonsverduistering oor ’n gedeelte van Suid-Afrika. Dit gebeur soms een keer in ‘n leeftyd dat soiets in ’n spesifieke land soos Suid-Afrika plaasvind. Pieter Mulder en twee van sy dogters het na Messina gery om die natuurverskynsel te kon sien. Leave a comment