Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 09 Maatband-horlosie. Die maatband draai in die rondte terwyl die rooi lyn stilstaan en die tyd aandui. Volgens die maatband horlosie is dit net na twaalfuur. Leave a comment
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 08 Tydsones – Hoe laat is dit in elk van die wêreld se -tydsones? As dit in Suid-Afrika 21h41 in die aand is; is dit middag 14h41 in New York VSA en oggend 5h41 in Sydney Australië. Leave a comment
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 07 Fibonacci-horlosie. Daar waar die boog die syfers sny word die uur aangedui. Die boog draai stadig regs om soos die tyd verbygaan. Die reguit wyser vanaf die middelpunt dui die minute aan. Dit is nou tien oor een volgens hierdie horlosie. Die Fibonacci-boog is gebaseer op die Fibonacci-getallery soos dit in Wiskunde voorkom asook in die natuur. Leave a comment