Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 12 Baie groot horlosie buite teen die muur.Twee meter deursnee – dus twee meter is die afstand tussen die nege en die drie. Groot soos dit is, is dit verbasend akkuraat. Leave a comment
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 11 Tydsones – Die aarde is in tydsones ingedeel. As elke tydsone een uur is, behoort daar 24 tydsones te wees. Daar is egter 40 tydsones omdat sommige tydsones net 30 of 45 minute is om by plaaslike omstandighede aan te pas. Kyk die eienaardige lyne. So is Iran 3 ½ uur na GMT, Indië 5 ½ uur en Nepal 5 ¾ uur na GMT. Leave a comment