Kontak

Maak gerus kontak

In die lig van dr. Pieter Mulder se breë ervaring as voormalige professor in Kommunikasiekunde maar ook as politikus met 30 jaar se openbare optredes en media-onderhoude bied dr. Mulder sekere dienste aan:

  1. Op uitnodiging/versoek tree hy op met ontledings van politieke gebeure;
  2. Hy gee ook gevorderde opleiding vir besigheids- en ander openbare figure in openbare optrede. Dit sluit in media vaardighede – spesifiek om onderhoude (TV, Radio of gedrukte media) te hanteer.
  3. Hy lewer inleidende en populêre praatjies:
  4. oor die ruimte en ons sterre
  5. oor Kommunikasie in die huwelik
  6. oor motivering vir die jeug. 

Kry my boek hier:

 

//www.pietermulder.co.za/wp-content/uploads/2020/08/046-Die-boek-Kan-Afrikaners-Toyi-Toyi-gee-n-ernstige-en-humoristiese-binneblik-op-gebeure-agter-die-politieke-skerms-in-die-parlement-1.jpg
 
error: Inhoud is beskerm!!