Geskiedenis

Omstredenheid by openbare figure se dood-FW de Klerk.

Jameson “Die vervloekte Jameson,” was my ouma Mulder, wat in die Anglo-Boereoorlog was, se verwysing na Sir Leander Starr Jameson ...
Read More

Duitsland, Engeland en Britse Konsentrasiekampe

Pieter Mulder Junie 2021 Duitsland het verlede week vir die eerste keer erken hy het volksmoord op die Herero- en ...
Read More

Selfbeskikking. Hoekom was daar drie Suid-Afrikaanse deputasies in 1919 na die Versailles Vredeskonferensie?

Rapport artikel deur Pieter Mulder 14 Februarie 2021 Hoekom drie afvaardigings met drie verskillende agendas na die 1919 Versailles Vredesonderhandelinge? ...
Read More

Was daar goddelike ingryping by Bloedrivier?

Dr. Pieter Mulder Volgens die historikus en skrywer Ben Liebenberg was daar "niks wonderbaarliks of bonatuurliks" in verband met die ...
Read More

Die Slag van Majuba – die enigste oorlog wat die Britte in twee eeue verloor het.

Dr Pieter Mulder 27 Februarie 1881 vind die slag van Majuba plaas. Die burgers van Transvaal verslaan oortuigend die magtige ...
Read More

Hoe vergelyk die Zondo-kommissie van vandag met die Erasmus-kommissie en Inligtingskandaal?

Dr Pieter Mulder; voormalige parlementslid. November 2018 Veertig jaar gelede het PW Botha Eerste Minister geword en van John Vorster ...
Read More

Drie minute in September verander Suid-Afrika se geskiedenis.

Die klokkies lui skerp deur die hele parlementsgebou. Dit beteken dat die sitting binnekort gaan begin. My ma Suzanne sit ...
Read More

Emily Hobhouse – waarom is ’n Britse vrou by die Vrouemonument begrawe?

Junie-Emily Hobhouse artikel Dr. Pieter Mulder 8 Junie 1926 sterf Emily Hobhouse eensaam in Engeland. In haar eie land is ...
Read More

Wie was Danie Theron – Boere “celebrity” en held van 1900

“Wie was hierdie Danie Theron?” vra die jong joernalis aan my. Ek skat haar nog nie 25 nie. Sy voer ...
Read More

Hoekom was genl De la Rey – die held van Magersfontein -nie by die slag van Magersfontein nie?

Hoekom was Generaal De la Rey nie by Magersfontein nie? “Hoe ver is dit nog na die plek waar generaal ...
Read More