Category: UNPO lidmaatskap Brussel

3 posts
Leave a comment Pieter Mulder word deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van Nigerië, gelukgewens met UNPO lidmaatskap. As deel van die VF Plus se poging om die posisie van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld te bring, doen die VF Plus aansoek om lidmaatskap van die internasionale organisasie UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization). Die organisasie beywer hom vir selfbeskikking en minderheidsregte van onverteenwoordigde groepe oral in die wêreld. Hier word dr. Mulder deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van die Ogoni-minderheid in Nigerië, gelukgewens dat UNPO lidmaatskap aan die VF Plus toegeken is. Me. Maysing Yang, die onder-president van Taiwan, wens dr. Frik van Heerden geluk wat dr. Mulder na Brussel vergesel het. Links staan mnr. Seif Sharif Hamad van Zanzibar. Leave a comment

Pieter Mulder word deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van Nigerië, gelukgewens met UNPO lidmaatskap. As deel van die VF Plus se poging om die posisie van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld te bring, doen die VF Plus aansoek om lidmaatskap van die internasionale organisasie UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization). Die organisasie beywer hom vir selfbeskikking en minderheidsregte van onverteenwoordigde groepe oral in die wêreld. Hier word dr. Mulder deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van die Ogoni-minderheid in Nigerië, gelukgewens dat UNPO lidmaatskap aan die VF Plus toegeken is. Me. Maysing Yang, die onder-president van Taiwan, wens dr. Frik van Heerden geluk wat dr. Mulder na Brussel vergesel het. Links staan mnr. Seif Sharif Hamad van Zanzibar.

error: Inhoud is beskerm!!