Category: Parlemente Besoek
31 postsCategories Buitelandse besoeke
Leave a comment Israelse Knesset of Parlement van binne. Die Israelse vlag staan agter die voorsitter of Speaker se sitplek. Teen die muur, regs vanaf die Speakersitplek, is ‘n foto van Theodor Herzl wat as die vader van moderne Israel beskou word. 2015. Leave a comment
Categories Buitelandse besoeke
Leave a comment Israelse Knesset of Parlement in Jerusalem. 2015. Leave a comment
Categories Parlemente Besoek
Leave a comment Palestynse Wesbank in Ramallah — dr. Nabil Saath na gesprek oor tweestaat-oplossing. Hy is lid van die PLO sentrale komitee en was ‘n regterhand van Jasser Arafat gewees as een van die hoofonderhandelaars namens die Palestyne by Oslo Noorweë waar na oplossings gesoek is. Leave a comment