Category: Buitelandse besoeke
45 postsCategories Buitelandse besoeke
Leave a comment St Helena: Graf van Napoleon waar hy vir negentien jaar begrawe was voor die Franse hom herbegrawe het in Parys Frankryk. Maart 2019. Leave a comment
Categories Buitelandse besoeke
Leave a comment St Helena: Die Boerebegraafplaas op St Helena met Boeregrafte teen die steilte – die ou Transvaalse en Vrystaatste vlae teen die omheining. Anglikaanse kerk wou Boere-grafte nie in hulle begraafplaas toelaat nie. Maart 2019. Leave a comment