Wat het regstellende aksie, prestasie en minderwaardigheid met mekaar te doen?
Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid en Adjunk-Minister. Februarie 2019 In meer as een parlementêre toespraak na 1994 moes ons hoor dat die grootste skade wat Apartheid aangerig het, die feit was dat dit mense se waardigheid aangetas het en hulle minderwaardig laat