Blog

Gaan iemand teen Ramaphosa staan by die ANC leiersverkiesing einde vanjaar 2022

Gaan Ramaphosa aan die einde van die jaar eenparig as ANC leier by hulle vyfjaarlikse leierskonferensie herkies word? Gaan daar ...
Read More

Omstredenheid by openbare figure se dood-FW de Klerk.

Jameson “Die vervloekte Jameson,” was my ouma Mulder, wat in die Anglo-Boereoorlog was, se verwysing na Sir Leander Starr Jameson ...
Read More

Opposisie verdeel nie die stemme nie

Nee, die Opposisie verdeel nie stemme nie Pieter Mulder As ANC oorlogsveterane ’n ANC minister gyselaar hou, is dit sekerlik ...
Read More

Hoe werk ‘n staat sonder “swaardmag”?

Kan die Polisie nog hulle mandaat uitvoer? Pieter Mulder 3 Augustus 2021 “Die Polisie kan nie meer hul mandaat uitvoer ...
Read More

Covid-entstofprogram en EFF-logika

Die Covid-Entstofprogram, logika en die EFF. Pieter Mulder 3 Julie 2021 Logika is nie die EFF se sterkste punt nie ...
Read More

Duitsland, Engeland en Britse Konsentrasiekampe

Pieter Mulder Junie 2021 Duitsland het verlede week vir die eerste keer erken hy het volksmoord op die Herero- en ...
Read More

Zuma teenoor Ramaphosa: Is hulle al in die Skaak eindspel?

Artikel in Beeld 13 Februarie 2021 Is dit die begin van die eindspel tussen Ramaphosa en Zuma? Pieter Mulder 13 ...
Read More

Swart bemagtiging en hulp wat nie waardeer word nie – dan moet die ANC maar voortploeter. In Beeld, Sept 2020.

Wat het Jacques Faul, Mark Barnes, Danie du Toit en Nico Bezuidenhout gemeen? Hulle het almal skielik bedank as Uitvoerende ...
Read More

Woorde kan tog nie meer as een betekenis hê nie? Of kan hulle? Die politieke misbruik van woorde. In Beeld, Aug 2020.

Hoekom het een land ʼn minister van verdediging en die ander land ʼn minister van oorlog? Wat die ministers doen ...
Read More

Afrikaners: Is ons settelaars of is ons van Afrika? Mag Afrikaners hulself wees in Afrika? In Beeld Julie 2020.

Is daar in Suid-Afrika plek vir en verdraagsaamheid teenoor almal – ook teenoor Afrikaners? Twee standpunte is sedert 1994 uit ...
Read More