Artikels

Grondhervorming en Sondebok-politiek. Stabiliteit in Suid-Afrika – Faktore wat dag zero beïnvloed. Toespraak by TLU SA Kongres Sept 2018.

1. Inleiding. Is dit nie alarmisties om van dag Zero te praat nie? Dag zero vir kos op die tafel? ...
Read More

Kyk: Hanlie Retief van Sondagkoerant Rapport gesels met Pieter Mulder. (Oor sy loopbaan na sy uitrede as Parlementslid.)

17 Desember 2017 15:12 Rapport Honourable Mulder groet Nou gaan hy vir altyd huis toe, sê dr. Pieter Mulder op ...
Read More

Jammer oor aftrede

Dr. Pieter Mulder, dankie vir alles. Beeld Briewe 19/12/2017 p.10 Brahm du Preez, Parys Ek lees die naweek ’n onderhoud ...
Read More

The Importance of Respecting Minority Rights and self-determination. South African Political Negotiations 1992-1996.

Dr PIETER MULDER “Do you speak South African?” an American journalist asked me during the 1993 negotiations. He arrived in ...
Read More

DA laat Afrikaans in die steek: Reaksie op Douglas Gibson se aanval op prof Giliomee. Beeld 4 Sept 2017.

Dr. Pieter Mulder, VF Plus Prof Hermann Giliomee spreek sy kommer oor Afrikaans uit (Beeld 2/9/2017). Hy is ook teleurgesteld ...
Read More

Dertien gebooie gaan Afrikaans se ondergang verhaas. Reaksie op Regter Johan van der Westhuizen se artikel. Beeld Jul 2017.

Dr. Pieter Mulder, (Parlementslid en vorige VF Plus leier) Johann van der Westhuizen se artikel “Dertien gebooie wat Afrikaans kan ...
Read More

Twaalf leuens oor Afrikaans: Min mense praat Afrikaans-Verkeerd; Afrikaans is nie tegnies genoeg ontwikkel nie-Verkeerd; Afrikaans hoort nie in Afrika nie-Verkeerd.

1. Baie min mense in Suid-Afrika praat Afrikaans. Daarom is dit beter om na Engels oor te skakel. Verkeerd. Afrikaans ...
Read More
 
error: Inhoud is beskerm!!