TLU SA Kongres Sept 2018
Stabiliteit in Suid-Afrika – Faktore wat dag zero beïnvloed. Dr Pieter Mulder, voormalige Parlementslid en Adjunk-Minister landbou. 1. Inleiding. Is dit nie alarmisties om van dag Zero te praat nie? Dag zero vir kos op die tafel? Waarom so negatief, sal sommige rubriekskrywers