Dr Pieter Mulder (Wat onlangs Nagasaki in Japan besoek het.) Nagasaki is die laaste stad waarop ’n atoombom gegooi is. Dit was 9 Augustus 1945. Ons Nagasaki-gids wys die middelpunt, die hiposentrum waar die bom ontplof het, aan ons