ANC-faksies en binnegevegte verlam alles. Steek die faksie-abses oop, is die enigste raad. In Beeld, Julie 2019.
As jy ’n pynlike abses toeplak, word dit net erger. Die beste oplossing is om die abses oop te steek sodat al die gemors kan uitkom. Dan word dit gouer gesond. So het my ouma