Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • VF Plus aktiwiteite en suksesse 
  • Pieter Mulder het as VF Plus leier voorgestel dat die party, in plaas van om ‘n kantoor te huur, ’n eie kantoorgebou koop en oor ’n tydperk met donasies en kleiner bydraes van ondersteuners afbetaal. Sy argument was dat dit as belangrike sekuriteit vir die VF Plus in die toekoms sal dien. Die nuwe VF Plus bestuur het besluit om die gebou, wat nou afbetaal is, na hom te vernoem. Hier spreek dr. Pieter Groenewald, nuwe VF Plus leier, sy dank teenoor dr. Mulder uit by die benoeming van die gebou.
Skip to content
On
Posted on Aug 24, 2018September 23, 2020 - 16:10
in category
Categories VF Plus aktiwiteite en suksesse

Pieter Mulder het as VF Plus leier voorgestel dat die party, in plaas van om ‘n kantoor te huur, ’n eie kantoorgebou koop en oor ’n tydperk met donasies en kleiner bydraes van ondersteuners afbetaal. Sy argument was dat dit as belangrike sekuriteit vir die VF Plus in die toekoms sal dien. Die nuwe VF Plus bestuur het besluit om die gebou, wat nou afbetaal is, na hom te vernoem. Hier spreek dr. Pieter Groenewald, nuwe VF Plus leier, sy dank teenoor dr. Mulder uit by die benoeming van die gebou.

0 likes
157 views
Leave a comment Pieter Mulder het as VF Plus leier voorgestel dat die party, in plaas van om ‘n kantoor te huur, ’n eie kantoorgebou koop en oor ’n tydperk met donasies en kleiner bydraes van ondersteuners afbetaal. Sy argument was dat dit as belangrike sekuriteit vir die VF Plus in die toekoms sal dien. Die nuwe VF Plus bestuur het besluit om die gebou, wat nou afbetaal is, na hom te vernoem. Hier spreek dr. Pieter Groenewald, nuwe VF Plus leier, sy dank teenoor dr. Mulder uit by die benoeming van die gebou. Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: Colosseum, Rome. Antieke Amfiteater uit die Romeinse tyd. 80 nC voltooi. Swaardvegters en wilde diere het hier teen mekaar geveg om die Romeinse skares te vermaak. 2018.
Next Next post: Grondhervorming en Sondebok-politiek. Stabiliteit in Suid-Afrika – Faktore wat dag zero beïnvloed. Toespraak by TLU SA Kongres Sept 2018.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou