Dr. Pieter Mulder, (Parlementslid en vorige VF Plus leier) Johann van der Westhuizen se artikel “Dertien gebooie wat Afrikaans kan red” (Beeld 15/7/2014) sal Afrikaans nie red nie. Die artikel is oppervlakkig en verwarrend. Van der Westhuizen verklaar sy groot