Day: July 1, 2017
2 postsCategories Buitelandse besoeke
Leave a comment Edinburgh Kasteel, Skotland waar die Skotse konings vir ’n tyd gewoon het en waar Skotse kroonjuwele bewaar word. Julie 2017. Leave a comment
Categories Afrikaans
Leave a comment Twaalf leuens oor Afrikaans: Min mense praat Afrikaans-Verkeerd; Afrikaans is nie tegnies genoeg ontwikkel nie-Verkeerd; Afrikaans hoort nie in Afrika nie-Verkeerd. Leave a comment
Twaalf leuens oor Afrikaans: Min mense praat Afrikaans-Verkeerd; Afrikaans is nie tegnies genoeg ontwikkel nie-Verkeerd; Afrikaans hoort nie in Afrika nie-Verkeerd.
1. Baie min mense in Suid-Afrika praat Afrikaans. Daarom is dit beter om na Engels oor te skakel. Verkeerd. Afrikaans met 6,8 miljoen sprekers is die derde grootse taal in Suid-Afrika na Zoeloe (11,5 milj) en Xhosa (8,1 milj).