Day: January 7, 2016
2 postsCategories Buitelandse besoeke
Leave a comment Vredesstandbeeld, Vredespark, Nagasaki, Japan. Die beeld het Oosterse en Westerse simboliek met een arm wat na die atoombedreiging uit die lug wys en die ander wat kalmte en wêreldvrede simboliseer. Opgerig om Atoombom van 1945 te onthou. Jan 2016. Leave a comment