Ek het nie indrukwekkende stede soos Parys, Londen, Washington, New York, Beijing, Sydney en Kaapstad gekies, wat ek al besoek het nie. Ek het eerder die ongewone plekke wat op my indruk gemaak het, gekies.