Day: July 1, 2013
5 postsCategories Adj-Minister aktiwiteite
Leave a comment Pres. Olusegun Obasanjo president Nigerië en AU voorsitter en dr. Mulder by die Afrika Unie in Addis Abeba. Leave a comment
Categories Adj-Minister aktiwiteite
Leave a comment Pres. John Kufuor president Ghana en AU voorsitter en dr. Mulder by die Afrika Unie in Addis Abeba. Leave a comment
Categories Adj-Minister aktiwiteite
Leave a comment Afrika Unie (AU) Pieter Mulder aan die woord in die vergadersaal van die Afrika Unie (AU) in Addis Abeba. Voor is die AU se groen embleem. Waarskynlik een van die enigste geleenthede waar ‘n Afrikaner uit opposisie-geledere by die Afrika-Unie opgetree het om oor Suid-Afrikaanse landbouers en Afrikaners se belangrike rol in Afrika en hulle bydrae ten opsigte van voedelsekerheid te praat. Leave a comment