On in categories
Rigobert Maboundou, Minister van Landbou in Kongo Brazzaville en dr. Pieter Mulder, Adjunk-Minister van Landbou, na ‘n besoek aan Brazzaville oor onder andere die Suid-Afrikaanse landbouers in sy land. Tydens die gesprek het Minister Maboundou sy tevredenheid met die Suid-Afrikaanse landbouers in sy land uitgespreek.
0 likes
183 views
Leave a comment Rigobert Maboundou, Minister van Landbou in Kongo Brazzaville en dr. Pieter Mulder, Adjunk-Minister van Landbou, na ‘n besoek aan Brazzaville oor onder andere die Suid-Afrikaanse landbouers in sy land. Tydens die gesprek het Minister Maboundou sy tevredenheid met die Suid-Afrikaanse landbouers in sy land uitgespreek. Leave a comment