On in category
Categories Parlemente Besoek
Binne die Malawi Parlement se raadsaal is sitplek vir 288 lede. Tans het Malawi ’n enkelkamer parlement met 193 verkose lede wat in kiesafdelings verkies is. Die nuwe gebou het die nuutste elektroniese stemstelsel, televisiestelsels, biblioteek, kafeteria, persgalery en ’n spesiale suite vir die president. 2010.
0 likes
147 views
Leave a comment Binne die Malawi Parlement se raadsaal is sitplek vir 288 lede. Tans het Malawi ’n enkelkamer parlement met 193 verkose lede wat in kiesafdelings verkies is. Die nuwe gebou het die nuutste elektroniese stemstelsel, televisiestelsels, biblioteek, kafeteria, persgalery en ’n spesiale suite vir die president. 2010. Leave a comment