Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Adj-Minister aktiwiteite 
  • Pieter Mulder word deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van Nigerië, gelukgewens met UNPO lidmaatskap. As deel van die VF Plus se poging om die posisie van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld te bring, doen die VF Plus aansoek om lidmaatskap van die internasionale organisasie UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization). Die organisasie beywer hom vir selfbeskikking en minderheidsregte van onverteenwoordigde groepe oral in die wêreld. Hier word dr. Mulder deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van die Ogoni-minderheid in Nigerië, gelukgewens dat UNPO lidmaatskap aan die VF Plus toegeken is. Me. Maysing Yang, die onder-president van Taiwan, wens dr. Frik van Heerden geluk wat dr. Mulder na Brussel vergesel het. Links staan mnr. Seif Sharif Hamad van Zanzibar.
Skip to content
On
Posted on May 17, 2008September 3, 2020 - 13:29
in categories
Categories Adj-Minister aktiwiteite, UNPO lidmaatskap Brussel, VF Plus aktiwiteite en suksesse

Pieter Mulder word deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van Nigerië, gelukgewens met UNPO lidmaatskap. As deel van die VF Plus se poging om die posisie van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld te bring, doen die VF Plus aansoek om lidmaatskap van die internasionale organisasie UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization). Die organisasie beywer hom vir selfbeskikking en minderheidsregte van onverteenwoordigde groepe oral in die wêreld. Hier word dr. Mulder deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van die Ogoni-minderheid in Nigerië, gelukgewens dat UNPO lidmaatskap aan die VF Plus toegeken is. Me. Maysing Yang, die onder-president van Taiwan, wens dr. Frik van Heerden geluk wat dr. Mulder na Brussel vergesel het. Links staan mnr. Seif Sharif Hamad van Zanzibar.

0 likes
205 views
Leave a comment Pieter Mulder word deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van Nigerië, gelukgewens met UNPO lidmaatskap. As deel van die VF Plus se poging om die posisie van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld te bring, doen die VF Plus aansoek om lidmaatskap van die internasionale organisasie UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization). Die organisasie beywer hom vir selfbeskikking en minderheidsregte van onverteenwoordigde groepe oral in die wêreld. Hier word dr. Mulder deur die president van UNPO, mnr Ledum Mitee van die Ogoni-minderheid in Nigerië, gelukgewens dat UNPO lidmaatskap aan die VF Plus toegeken is. Me. Maysing Yang, die onder-president van Taiwan, wens dr. Frik van Heerden geluk wat dr. Mulder na Brussel vergesel het. Links staan mnr. Seif Sharif Hamad van Zanzibar. Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: President Kgalema Motlanthe en dr. Pieter Mulder
Next Next post: Gibraltar by ingang na Middellandse See. Europa en Afrika 14 km van mekaar. Behoort aan Brittanje. Afrika se Atlasgebergte agter sigbaar. 2008.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou