On in categories
Steve Hofmeyr, Afrikaanse sanger en aktivis, met die oorhandiging van ’n petisie aan die Internasionale Arbeidsorganisasie van die Verenigde Nasies (ILO) oor die onreg wat die ANC-regering se regstellende aksie-beleid veroorsaak. Die VF Jeug het in die petisie aangedui hoe regstellende aksie teen hulle, as sogenaamde “vry geborenes” in President Mandela se tyd, diskrimineer en hulle benadeel.
0 likes
188 views
Leave a comment Steve Hofmeyr, Afrikaanse sanger en aktivis, met die oorhandiging van ’n petisie aan die Internasionale Arbeidsorganisasie van die Verenigde Nasies (ILO) oor die onreg wat die ANC-regering se regstellende aksie-beleid veroorsaak. Die VF Jeug het in die petisie aangedui hoe regstellende aksie teen hulle, as sogenaamde “vry geborenes” in President Mandela se tyd, diskrimineer en hulle benadeel. Leave a comment