Day: June 13, 1981
1 postCategories Studentedae-Universiteit
Leave a comment Hy studeer nagraads verder in die VSA aan die Universiteit van Wisconsin-Madison. Hier afgeneem in die somer op die universiteit se kampus. In die winter daal temperature tot ver onder vriespunt in Wisconsin en is die kampus dikwels toe onder die sneeu. Leave a comment