On in category
Categories Studentedae-Universiteit
Hy word tot Onder-President van die Afrikaanse Studentebond (ASB) in 1973 verkies. Twaalf Afrikaanse Universiteite, wat Tukkies, Kovsies, RAU, PUK en UPE ingesluit het, asook verskeie Onderwyskolleges, het die kongres bygewoon. Piet Strauss is hier tot president van die ASB verkies. Die kongres is deur die Eerste Minister, adv. John Vorster, geopen.
0 likes
149 views
Leave a comment Hy word tot Onder-President van die Afrikaanse Studentebond (ASB) in 1973 verkies. Twaalf Afrikaanse Universiteite, wat Tukkies, Kovsies, RAU, PUK en UPE ingesluit het, asook verskeie Onderwyskolleges, het die kongres bygewoon. Piet Strauss is hier tot president van die ASB verkies. Die kongres is deur die Eerste Minister, adv. John Vorster, geopen. Leave a comment