Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Stokperdjie - Ongewone Horlosies 
  • 73 Romeinse syfer IIII verkeerdelik in plek van IV vir syfer 4. Meeste Middeleeuse horlosies was so “verkeerd”. Moontlik omdat die publiek ongeletterd was en met IV bo-op ’n kerktoring gesukkel het. Volgens ’n ander teorie was Jupiter die Romeinse hoofgod en sy naam in Latyn is “IVPPITER” gespel. Uit respek vir die hoofgod, is gevoel dat ‘n gedeelte van sy naam naamlik “IV” nie op alle openbare horlosies kan wees nie.
Skip to content
On
Posted on May 13, 1951August 24, 2020 - 22:56
in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies

73 Romeinse syfer IIII verkeerdelik in plek van IV vir syfer 4. Meeste Middeleeuse horlosies was so “verkeerd”. Moontlik omdat die publiek ongeletterd was en met IV bo-op ’n kerktoring gesukkel het. Volgens ’n ander teorie was Jupiter die Romeinse hoofgod en sy naam in Latyn is “IVPPITER” gespel. Uit respek vir die hoofgod, is gevoel dat ‘n gedeelte van sy naam naamlik “IV” nie op alle openbare horlosies kan wees nie.

0 likes
158 views
Leave a comment 73 Romeinse syfer IIII verkeerdelik in plek van IV vir syfer 4. Meeste Middeleeuse horlosies was so “verkeerd”. Moontlik omdat die publiek ongeletterd was en met IV bo-op ’n kerktoring gesukkel het. Volgens ’n ander teorie was Jupiter die Romeinse hoofgod en sy naam in Latyn is “IVPPITER” gespel. Uit respek vir die hoofgod, is gevoel dat ‘n gedeelte van sy naam naamlik “IV” nie op alle openbare horlosies kan wees nie. Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: 72 Klein miniatuur werkende staanhorlosie.
Next Next post: 74 Romeinse syfer IV reg aangebring op ou horlosies vir syfer vier. Nie as IIII voorgestel nie.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou