Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Archive for May 13th, 1951
Skip to content

Day: May 13, 1951

1 post
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 73 Romeinse syfer IIII verkeerdelik in plek van IV vir syfer 4. Meeste Middeleeuse horlosies was so “verkeerd”. Moontlik omdat die publiek ongeletterd was en met IV bo-op ’n kerktoring gesukkel het. Volgens ’n ander teorie was Jupiter die Romeinse hoofgod en sy naam in Latyn is “IVPPITER” gespel. Uit respek vir die hoofgod, is gevoel dat ‘n gedeelte van sy naam naamlik “IV” nie op alle openbare horlosies kan wees nie. Leave a comment
#

73 Romeinse syfer IIII verkeerdelik in plek van IV vir syfer 4. Meeste Middeleeuse horlosies was so “verkeerd”. Moontlik omdat die publiek ongeletterd was en met IV bo-op ’n kerktoring gesukkel het. Volgens ’n ander teorie was Jupiter die Romeinse hoofgod en sy naam in Latyn is “IVPPITER” gespel. Uit respek vir die hoofgod, is gevoel dat ‘n gedeelte van sy naam naamlik “IV” nie op alle openbare horlosies kan wees nie.

On
Posted on May 13, 1951August 24, 2020 - 22:56

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou