On in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
62 Eerste Digitale horlosies uit 1970’s. Model 59309A HP-lB Hewlett Packard. Hierdie model is van 1974 met ’n verbasend akkuraatheid van skaars een sekonde verloor oor twee jaar. Dit is saam met die vroegste rekenaars en elektroniese apparate gebruik.
0 likes
260 views
Leave a comment 62 Eerste Digitale horlosies uit 1970’s. Model 59309A HP-lB Hewlett Packard. Hierdie model is van 1974 met ’n verbasend akkuraatheid van skaars een sekonde verloor oor twee jaar. Dit is saam met die vroegste rekenaars en elektroniese apparate gebruik. Leave a comment