Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Stokperdjie - Ongewone Horlosies 
  • 61 Digitale kwarts-horlosie. Hierdie spesifieke K21-5321B Hewlett Packard horlosie is 17 Julie 1975 vervaardig en is vir baie akkurate tydsbepaling by die WNNR en soortgelyke plekke gebruik. ‘n Kwartskristal het die vermoë om trillingsaksie akkuraat te herhaal en is daarom gebruik om die tyd te hou. Die tipiese ossilasie sal 32 768 hertz wees wat dan na sekondes herlei word. So ’n horlosie verloor dikwels skaars een sekondes oor baie jare. Links van die tyd-vertoonpaneel sit ’n 365-366 skakelaar vir skrikkeljaar.
Skip to content
On
Posted on May 1, 1951August 24, 2020 - 18:49
in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies

61 Digitale kwarts-horlosie. Hierdie spesifieke K21-5321B Hewlett Packard horlosie is 17 Julie 1975 vervaardig en is vir baie akkurate tydsbepaling by die WNNR en soortgelyke plekke gebruik. ‘n Kwartskristal het die vermoë om trillingsaksie akkuraat te herhaal en is daarom gebruik om die tyd te hou. Die tipiese ossilasie sal 32 768 hertz wees wat dan na sekondes herlei word. So ’n horlosie verloor dikwels skaars een sekondes oor baie jare. Links van die tyd-vertoonpaneel sit ’n 365-366 skakelaar vir skrikkeljaar.

0 likes
150 views
Leave a comment 61 Digitale kwarts-horlosie. Hierdie spesifieke K21-5321B Hewlett Packard horlosie is 17 Julie 1975 vervaardig en is vir baie akkurate tydsbepaling by die WNNR en soortgelyke plekke gebruik. ‘n Kwartskristal het die vermoë om trillingsaksie akkuraat te herhaal en is daarom gebruik om die tyd te hou. Die tipiese ossilasie sal 32 768 hertz wees wat dan na sekondes herlei word. So ’n horlosie verloor dikwels skaars een sekondes oor baie jare. Links van die tyd-vertoonpaneel sit ’n 365-366 skakelaar vir skrikkeljaar. Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: 60 Staan horlosie of Oupa klok wat Big Ben se Westminster wysie speel na die ure geslaan het. Die oorspronklike ontwerp van die “Grandfather Clock” kom van 1670 af. Hierdie staanhorlosie is op 30 September 1978 deur die Lichtenburg NP Kiesafdelingsraad aan Minister dr. Connie Mulder geskenk.
Next Next post: 62 Eerste Digitale horlosies uit 1970’s. Model 59309A HP-lB Hewlett Packard. Hierdie model is van 1974 met ’n verbasend akkuraatheid van skaars een sekonde verloor oor twee jaar. Dit is saam met die vroegste rekenaars en elektroniese apparate gebruik.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou