Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Archive for May 1st, 1951
Skip to content

Day: May 1, 1951

1 post
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 61 Digitale kwarts-horlosie. Hierdie spesifieke K21-5321B Hewlett Packard horlosie is 17 Julie 1975 vervaardig en is vir baie akkurate tydsbepaling by die WNNR en soortgelyke plekke gebruik. ‘n Kwartskristal het die vermoë om trillingsaksie akkuraat te herhaal en is daarom gebruik om die tyd te hou. Die tipiese ossilasie sal 32 768 hertz wees wat dan na sekondes herlei word. So ’n horlosie verloor dikwels skaars een sekondes oor baie jare. Links van die tyd-vertoonpaneel sit ’n 365-366 skakelaar vir skrikkeljaar. Leave a comment
#

61 Digitale kwarts-horlosie. Hierdie spesifieke K21-5321B Hewlett Packard horlosie is 17 Julie 1975 vervaardig en is vir baie akkurate tydsbepaling by die WNNR en soortgelyke plekke gebruik. ‘n Kwartskristal het die vermoë om trillingsaksie akkuraat te herhaal en is daarom gebruik om die tyd te hou. Die tipiese ossilasie sal 32 768 hertz wees wat dan na sekondes herlei word. So ’n horlosie verloor dikwels skaars een sekondes oor baie jare. Links van die tyd-vertoonpaneel sit ’n 365-366 skakelaar vir skrikkeljaar.

On
Posted on May 1, 1951August 24, 2020 - 18:49

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou