On in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
58 ‘n Moderne Swartwoud koekoekklok. Waar die tradisionele ontwerp donkerkleurig is, het die moderne ontwerpe al meer kleure en beweging in. Elke uur dui die voëltjie die hoeveelheid ure met ’n Koe-Koe aan, dan dans die poppies terwyl die waterwiel links draai. In Engels “cuckoo clock”.
0 likes
247 views
Leave a comment 58 ‘n Moderne Swartwoud koekoekklok. Waar die tradisionele ontwerp donkerkleurig is, het die moderne ontwerpe al meer kleure en beweging in. Elke uur dui die voëltjie die hoeveelheid ure met ’n Koe-Koe aan, dan dans die poppies terwyl die waterwiel links draai. In Engels “cuckoo clock”. Leave a comment