On in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
50 Dubbel-Kegel-horlosie. Die minute word met die boonste kegel aangedui en die ure met die onderste kegel. Die twee kegels draai stadig saam met die tyd terwyl die rooi lyn stilstaan en die tyd aandui. Dit is nou 11h40 op hierdie horlosie.
0 likes
486 views
Leave a comment 50 Dubbel-Kegel-horlosie. Die minute word met die boonste kegel aangedui en die ure met die onderste kegel. Die twee kegels draai stadig saam met die tyd terwyl die rooi lyn stilstaan en die tyd aandui. Dit is nou 11h40 op hierdie horlosie. Leave a comment