On in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
29 Anti-koloniale horlosie. Hierop is dit nou ses minute voor vyf. Horlosiewysers beweeg kloksgewys van links na regs om die tyd te wys omdat die skaduwee op die sonwysers in die Noordelike halfrond (as voorlopers van moderne horlosies) so beweeg het. In die Suidelike halfrond beweeg die skaduwee van regs na links – dus anti-kloksgewys. ’n Suidelike halfrond horlosie behoort dus eintlik anti-kloksgewys te loop en nie die koloniale Noorde na te boots nie!
0 likes
509 views
Leave a comment 29 Anti-koloniale horlosie. Hierop is dit nou ses minute voor vyf. Horlosiewysers beweeg kloksgewys van links na regs om die tyd te wys omdat die skaduwee op die sonwysers in die Noordelike halfrond (as voorlopers van moderne horlosies) so beweeg het. In die Suidelike halfrond beweeg die skaduwee van regs na links – dus anti-kloksgewys. ’n Suidelike halfrond horlosie behoort dus eintlik anti-kloksgewys te loop en nie die koloniale Noorde na te boots nie! Leave a comment