Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Stokperdjie - Ongewone Horlosies 
  • 24 Die ronde maantjie beweeg om die aarde en dui so die tyd aan – hier as twintig voor twaalf. Apollo 17 was die enigste maanvlug wat in die nag 00h33 gelanseer is na ’n vertraging. Anders as alle vorige vlugte kon die bemanning toe die hele Afrika en Antarktika in daglig sien en afneem. Die foto is 7 Desember 1972 vanaf ongeveer 29 000 kilometer op pad na die maan geneem. Dit is een van die mees gereproduseerde foto’s in die geskiedenis – ook bekend as die “Blue Marble”.
Skip to content
On
Posted on Jan 24, 1951August 19, 2020 - 23:38
in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies

24 Die ronde maantjie beweeg om die aarde en dui so die tyd aan – hier as twintig voor twaalf. Apollo 17 was die enigste maanvlug wat in die nag 00h33 gelanseer is na ’n vertraging. Anders as alle vorige vlugte kon die bemanning toe die hele Afrika en Antarktika in daglig sien en afneem. Die foto is 7 Desember 1972 vanaf ongeveer 29 000 kilometer op pad na die maan geneem. Dit is een van die mees gereproduseerde foto’s in die geskiedenis – ook bekend as die “Blue Marble”.

0 likes
159 views
Leave a comment 24 Die ronde maantjie beweeg om die aarde en dui so die tyd aan – hier as twintig voor twaalf. Apollo 17 was die enigste maanvlug wat in die nag 00h33 gelanseer is na ’n vertraging. Anders as alle vorige vlugte kon die bemanning toe die hele Afrika en Antarktika in daglig sien en afneem. Die foto is 7 Desember 1972 vanaf ongeveer 29 000 kilometer op pad na die maan geneem. Dit is een van die mees gereproduseerde foto’s in die geskiedenis – ook bekend as die “Blue Marble”. Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: 23 Seilskip horlosie in fyn detail gemaak.
Next Next post: 25 Goud versierde horlosie.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou