On in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
16 Driedimensionele parabool en sy inverse horlosie. Die ronde skyf draai na regs en beweeg so die swart pen deur die verskillende openinge. Die wyser onder op die ronde skyf dui die minute aan. Nou net voor een uur.
0 likes
165 views
Leave a comment 16 Driedimensionele parabool en sy inverse horlosie. Die ronde skyf draai na regs en beweeg so die swart pen deur die verskillende openinge. Die wyser onder op die ronde skyf dui die minute aan. Nou net voor een uur. Leave a comment