Dr. Pieter Mulder
  • Facebook
  • https://twitter.com/pieter_mulder
  • Blog
  • Artikels
    • Afrikaanse taaldebat
    • Toesprake en Referate
    • Politieke Artikels
    • Geskiedenis
    • Reis
    • Sterre-Astronomie
  • Ontmoet dr. Pieter Mulder
    • CV Afrikaans – Dr. Pieter Mulder
    • CV English – Dr. Pieter Mulder
    • CV in Foto’s
    • Menings oor Mulder
  • Fotogalery
  • Kontak en Dienste
  • Home  
  • Stokperdjie - Ongewone Horlosies 
  • 05 Woordhorlosie in Afrikaans – Die enigste horlosie van sy soort in Afrikaans in Suid-Afrika wat spesiaal laat maak is. Omdat “half-past-six” in Engels “half-sewe” in Afrikaans is, moes die programmering vanaf Engels ook aangepas word. Ook spesiale aanpassing met nog ‘n “vyf” voor die “twintig” vir Afrikaanse syfer “Vyf en twintig”
Skip to content
On
Posted on Jan 5, 1951August 17, 2020 - 23:38
in category
Categories Stokperdjie - Ongewone Horlosies

05 Woordhorlosie in Afrikaans – Die enigste horlosie van sy soort in Afrikaans in Suid-Afrika wat spesiaal laat maak is. Omdat “half-past-six” in Engels “half-sewe” in Afrikaans is, moes die programmering vanaf Engels ook aangepas word. Ook spesiale aanpassing met nog ‘n “vyf” voor die “twintig” vir Afrikaanse syfer “Vyf en twintig”

0 likes
349 views
Leave a comment 05 Woordhorlosie in Afrikaans – Die enigste horlosie van sy soort in Afrikaans in Suid-Afrika wat spesiaal laat maak is. Omdat “half-past-six” in Engels “half-sewe” in Afrikaans is, moes die programmering vanaf Engels ook aangepas word. Ook spesiale aanpassing met nog ‘n “vyf” voor die “twintig” vir Afrikaanse syfer “Vyf en twintig” Leave a comment
 

Cancel Reply

Post navigation

Previous Previous post: 04 Japanse horlosie wat 18 wysies speel met baie bewegende gedeeltes en liggies. Die kleinkinders hardloop om elke uur die vertoning te sien.
Next Next post: 06 Baie Wysers-Die baie wysers staan stil terwyl die wiele rondom die datum en tyd aandui. Die buitenste wiel is die datum (29 ste dag op pad na 30ste van die maand); die tweede wiel die minute en die binneste wiel die ure. Elke wyser wys die tyd in ’n ander land: Tokio, Beijing, Londen, Moskou, New York of Parys. Die groen wyser is die minute in al die lande. Hiervolgens is dit in SA nou 13h10 en in New York 21h10.

Volg my op Twitter

Tweets by pieter_mulder

Share

Twitter 0Followers
Facebook 0Fans
error: Inhoud is beskerm!!
© Geskep deur PW Botes. Alle Regte Voorbehou