Day: January 5, 1951
1 postCategories Stokperdjie - Ongewone Horlosies
Leave a comment 05 Woordhorlosie in Afrikaans – Die enigste horlosie van sy soort in Afrikaans in Suid-Afrika wat spesiaal laat maak is. Omdat “half-past-six” in Engels “half-sewe” in Afrikaans is, moes die programmering vanaf Engels ook aangepas word. Ook spesiale aanpassing met nog ‘n “vyf” voor die “twintig” vir Afrikaanse syfer “Vyf en twintig” Leave a comment