Day: January 12, 1950
1 postCategories Stokperdjie - Astronomie en Sterre
Leave a comment Desember 2002 se algehele verduistering oor Suid-Afrika het ’n skadukolletjie van 87 km gevorm wat teen bykans 2000 km per uur oor Messina en die Noordelike dele van Suid-Afrika beweeg het soos hier gewys word. Die vorige algehele verduistering in Suid-Afrika was 10 Januarie 1940 en die volgende een sal 25 November 2030 plaasvind. Leave a comment